We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

GRAASIES

by Jitsvinger

supported by
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

about

The first single off the upcoming album Jitsonova Vol.1

lyrics

Verse 1
Gee my ‘n suede borsel
Die stof moet ek yt borsel
Hoppers wil gedrape word
Nou, stiekit yt mettie main assortments
Monk innie huis, lord knows
Moccasins op stage: boss mode
Can’t get virrie kyk ek pause jou!
Staan lekke maak way ek force jou!
Sit ‘n catwalk innit,
Relax, flex en jy werk mos innit
Dis elegant en aan’ie brand van al’ie kante
Back in the day se trends ko’ terug
Jy was ge-gate voorie jol ne
Aangekyk vir ‘n joster
Als was die drape spef met ‘n slack offie latest gap
Ennit lyk bobbin!
Homegrown issie lyn die lost gold
Scope’it yt soe lyk die source code
Julle is dan wys hoe lyk’ie score
Jits drop niks onder dytlik of dope!
Virrie hele kwaliteit, hiers ons nou!
In ‘n discipline ytgesort
Bold en flawless net die basic word vetrou
Sophisticate issie main ding: KOM NOU!!
Hook
Ek tel op vir jou Graasies
Saal op in jou Graasies
Style ‘it in jou Graasies
Jy lyk woelag in jou Graasies
Hulle noem my op my Graasies
Ek sê, hoeveel is daai Graasies
Jou oeg is op my Graasies

Kerrie suede, Tony Red, Ox blood, Chocolate,
Pikswart , Avo green, Tan, Blou, Spierewit

Verse ii
Waar wil jy wies? Is jy met hulle?
Ek lig die stereotype boekant negative
Watson se unofficial ambassador
Yakkit met ‘n plak die mission unsettle hulle!

Die old school het lyn getrek
Hulle was die fondasie respek hulle!
Almal wat kom na die versterk hulle
Sal vi jou optel soe connect hulle

As ‘n jong laaitie was ek gedip
In pikswart splinternuwe genuines
Wat maakit, die was my rite of passage
Na ‘n man voor die was ek ‘n kind

Represent is hoerit werk
Ons yakkit tot laat oppie span of innie chapel
Hoppers flexible don fitted majestic
Reject? Naai, Respectable (Exaaaaaactly)

Meisie lyk woelig in ‘n paar
Kleintjies, fyntjies,
Ek koep haar soema nogge paar
Virrie sit om haar voet
Sy decorate die straat net waar sy loep
Jou nek kraak en jou bek hang oep vir daai
GRAASIES
Hook
Ek tel op vir jou Graasies
Saal op in jou Graasies
Style ‘it in jou Graasies
Jy lyk woelag in jou Graasies
Hulle noem my op my Graasies
Ek sê, hoeveel is daai Graasies
Jou oeg is op my Graasies

Kerrie suede, Tony Red, Ox blood, Chocolate,
Pikswart , Avo green, Tan, Blou, Spierewit

credits

released April 8, 2021
Drums: Garth Engel
Keyboards: Francios Afrika
Bass: Chadley "Bassface" Beukes
Mixed/Mastered: Gary Erfort / Metalloid Lab Productions

license

all rights reserved

tags

about

JITSVINGER Cape Town, South Africa

www.jitsvinger.co.za

Award-winning Afrikaaps vernacular Hip Hop artist and performance poet Jitsvinger (Quintin Goliath) started his ascent in the music industry while still at school.

contact / help

Contact JITSVINGER

Streaming and
Download help

Report this track or account

JITSVINGER recommends:

If you like GRAASIES, you may also like: