Jitsologie

by Jitsvinger

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $4 USD  or more

     

1.
Vers 1 Jis-jis-jaaaa Ahaa.. Soek daai brein Soek daai brein Soek daai brein (Kwaai) Checkít Ooee gorgeous, waar sal ek begin? Settle innie mood Laat ek jou bedaar met lekker blues chords Op die guitar met 'n Spanish move En pour my thoughts oorie pentatonic skaal wat ge-"loop" word Gooi jou skouers op gemak Djys te oulik, Wonderlik, move soes djy voel Byt jou onderlip Ek hou dik en observe wat djy ondervind En tokkel dit met my kop chocolates Hier is nog 'n stuk Ek druk ‘it stout Binneboud, dik gesout Limits word min soes ons klim Dit grip en ‘it klou My verse druk ek in jou mik Simmer down, Sections word gelig op relax mode Ons chill vanaand Los die stres af Poenas, skop jou skoene yt Voel verlig soos ek die tension yt jou voete vrywe Toegegooi van ‘ie pleasure, Daai is die move Babes, glo my: die‘s net die wegtrek Laat ek proe.... Chorus Breinsuiker, Niemand het ‘n smaak soos djy nie Soet goed is skaars so, Kyk hie’ ek soek daai Breinsuiker ‘n Smart individual altyd onder kaarte Wat met my gedagte vry Dies Breinsuiker, Niemand het ‘n smaak soes djy nie Soet goed is skaars so, Kyk hie’ ek soek daai Breinsuiker ‘n Smart individual wat my stimulate Ek is down vir my slim getuie Vers 2 Checkit, Side B vi jou Einstein Hier kom nog 'n stanza times vier Twice as nice Opposites word betrokke Van soggens tot die volgende oggend Like-mindeds op soek? Lok hulle in! Hou die prente weg ons kan dit skets met net die woordeskat Werk jou intellek, jou cerebellum word oorgevat Finesse jou nerves ek is reg om te serve Slip in attack mode, ek hou jou in check hoor net die purr "Djys poenankies ek wil jou sommer op eet" Soes 'n boks delights alleen sonder stop Soet, sexy en sopnat Sapiosexually ge-olie vi tackle mentally Sy ken haar storie Al issie uiterlike mooi Vi my sit dit binne Jou wysheid laat my kwyl onmiddelik Spin dit in 'n sin op 'n sin ô! Versin is ek Gorgeous het my al om haar vingers ô! Is dit lekker??! Witty en soe aan, Daars nooit 'n kaart missing Ek geniet myself met haar level bokant matriek Hoë graad asb die’s moerse quality Ek sal haar voete soen om haar boeke te dra Vir… Chorus Breinsuiker, Niemand het ‘n smaak soos djy nie Soet goed is skaars so, Kyk hie’ ek soek daai Breinsuiker ‘n Smart individual altyd onder karate Wat met my gedagte vry Breinsuiker, Niemand het ‘n smaak soes djy nie Soet goed is skaars so, Kyk hie’ ek soek daai Breinsuiker ‘n Smart individual wat my stimulate Ek is down vir my slim getuie
2.
Isja Almal sien uit na die dag van môre But ek rewind die tyd cos die past is important My mind record wat ek sien, jy Die lewe change soe baie that’s why die beat oorslat Na die chorus One time vir alle positiveness Vir ons om te survive vandag is môre se gister Al kom trials en obstacles in Sal ek smile as ek die song sing Wag… Vers: 1 Die gaan vir mieliepap en oats vroeg innie oggende Peanut butter op koring in my sak Op pad skool toe Vir liniale gebreek geslat oor my vingers Tot ‘n middelklas salaris diep onder my blad Skaars ‘n kreukel Langs die pad van my lewe kap ek ‘n paal Ontsnap die heat en lam innie skadu Van my pa se preke Nou eet ek vannie tafel bedien met alles wat ek need: health, ‘n gift en ‘n team: Daai’sie kopskiet Nou march ek teen die wicked en false ways Met kaal vuiste while jy soek vir gloves In love-making today Jy’s klaar getuie vannie guitar player, Jitsvinger Ennie vibe locked inside this time and space Koor: Almal sien uit na die dag van môre But ek rewind die tyd cos die past is important My mind record wat ek sien, jy Die lewe change soe baie that’s why die beat oorslat Na die chorus One time vir alle positiveness Vir ons om te survive Vandag is môre se gister Al kom trials en obstacles in Sal ek smile as ek die song sing Nou stiek ons yt Sê: (La-la-la-la-la Chi-chi-da-da-dê La-la-la-la Chi-chi-chi-da-da-dê La-la-la-la-la Chi-chi-da-da-dê La-la-la-la Chi-chi-chi-da-da-dê La-la-la-la-la Chi-chi-da-da-dê La-la-la-la Chi-chi-chi-da-da-dê La-la-la-la-la Chi-chi-da-da-dê La-la-la-la Chi-chi-chi-da-da-dê …wag ‘n bietjie ek het ‘n tweede verse Hy gaan soos die Checkit! Vers: 2 Die gaan vir rampokkers oppie vlakte met passports Wat kom uit Karrimor sakke, Navada’s en Grasshoppers Vir beat-boxing innie gange met P.O.C en ragga petiers In standard sewe: Attie en Le-Co: “PEACE!” Ver van vandag af soes mushroom haircuts Haal die bak af nowadays is fade en spike die styl Hip Hop is, aha Die Ghandi amongst die chaos ‘n bladwyser van ‘n past dag, tyd en datum Dies vir haaswakker live shows wat youths wys gemaakit Soes traangas op riot soldiers Toegesluit kaspers Blindfolded… Soes die seisoen verander stomp ekkie stage While jou caterpillars fade tot skoen lappe Gebruik die voetstappe van ‘n kleintjie: Voor jy staan moet jy kruip Voor jy march moet jy kyk Move a muscle, meditate Fools jaag maar slack die pace, broe Raak educated Hoe lyk ‘it? Die past navigate die future!! Koor: Almal sien uit na die dag van môre But ek rewind die tyd cos die past is important My mind record wat ek sien, jy Die lewe change soe baie that’s why die beat oorslat Na die chorus One time vir alle positiveness Vir ons om te survive ‘Cos vandag is môre se gister Al kom trials en obstacles in Sal ek smile as ek die song sing Sing gou saam Sê: (La-la-la-la-la Chi-chi-da-da-dê La-la-la-la Chi-chi-chi-da-da-dê La-la-la-la-la Chi-chi-da-da-dê La-la-la-la Chi-chi-chi-da-da-dê La-la-la-la-la Chi-chi-da-da-dê La-la-la-la Chi-chi-chi-da-da-dê La-la-la-la-la Chi-chi-da-da-dê La-la-la-la Chi-chi-chi-da-da-dê Reminisce met die Jitsvinger Die man innie middle Te hard oppie verbal Te swaar om te sluk dit bars in jou binneste Boom!!!
3.
Wikkel vanaf jou enkels tot op jou kniekoppe Jou suspension tot op jou wieldoppe Oraait bedaar Oraait bedaar, Dis soe lekke ons doenit weer Ek lig’ie bar tot die verste punt Hier kommit Dis wat jy wil hê Dis what you need Bobbin! Oraait bedaar (toe nou) Oraait bedaar (toe nou) Jis-jis-ja! VERSE 1 Genoeg drama Gee 'n good time kans Vi nou is ek oppie rhyme En jy doen daai dans Vi nou sit ek vannie goeie goed tesame Nou voelit soes 'n bazaar Met al die gewoel en geraas Checkit, Haal yt die outfits, comfort issie rule, Maak space, lounge dit yt of maakie vloer toe Sak jou yster, kyk waar sit die move En shine, is jou tyd Uh, My se ma sê oek soe Jis-jis-ja! Ek like it as brasse glo aan 'n tight come-together Spice it up met 'n woelige daait Graph salads met feisty dames vi hoë 'n delights I'm telling you vibes is mello, pursue hulle Ek lounge soes 'n couch oppie stage Soes 'n crowd oppie balcony Loud but calm in a way Organize met die Jitsvinger Wie laat die ding ruk? Maakit jou business, c'mon Chorus Wikkel vanaf jou enkels tot op jou kniekoppe Jou suspension tot op jou wieldoppe Oraait bedaar (toe nou) Oraait bedaar (toe nou) Dis soe lekke ons doenit weer Ek lig’ie bar tot die verste punt Hier kommit Dis wat jy wil hê Dis what you need Bobbin! Oraait bedaar (toe nou) Oraait bedaar (toe nou) Jis-jis-ja! VERS 2 My mic check blaas in jou deck Soe waar wil jy wies? Ek sal’it pomp tot laat toe met die artform Poplappe kom bymekaar en maak los Wat vas is En as jy float, daai’s jou saak Gee my nou ‘n kans Die ou kan nie ‘n fout maak’ie Ouens slaap innie kitchen Ek provide met die feast Slat die mic met ‘n 4, 5, 6 Lek die vingertoppe af Intercept die sous Ja, ek stack flows dakhoogte opmekaar Klaar gesê: ek doenit soesekalleenwiethoe Nou vat ek dit verder Laat ek sien… Energy level is hoog Ek laat dit kook innie kettle Die temperature settle ver bokant jou average Nevertheless ek versterk met maneuvers En capture die masses My bek het die nectar, broe Vang die vernacular Daar skrik hulle, Bastard die’s jou plaaslike Wat jou gat wip in die club of innie straat But jy’s so verbaas Mis die gedagte wat ek yak vir julle Nou vang’ie geluk en dans tot oppie last minute Chorus Wikkel vanaf jou enkels tot op jou kniekoppe Jou suspension tot op jou wieldoppe Oraait bedaar (toe nou) Oraait bedaar (toe nou) Dis soe lekke ons doenit weer Ek lig’ie bar tot die verste punt Hier kommit Dis wat jy wil hê Dis what you need Bobbin! Oraait bedaar (toe nou) Oraait bedaar (toe nou) Jis-jis-ja! Jitsvinger is in effect Arsenic nuff respect Quintalion no reject Jitsenic, wat? Jitsenic, wat? Jitsvinger is in effect Arsenic nuff respect Quintalion nuff respect No reject In sy plek Kwaai!!
4.
Nou begin die excitement Ek skud die mic soes ‘n blinkplaat en maak moves, Staan soe, flight-case innie bagasie rak Is daai tyd, nou rukkie ding tot laat toe My taktieke huisves soes ‘n baksteen hou Klassieke rymklets sonder tuxedo’s en cufflinks Flow is fantasties soes ‘n paar Grassies suedes Cousin, getuig: hiers ons! Op elke blok en al wat geluister word Is yt met ‘n force Ek sorg vi kwaliteit Van Kuila tot innie Clark Estate Ek hou die fort Niks lekker nie, hoor die man? Lig die energy, is annie brand Jou drie blikkies, kennetjie en aan-ann Wenners innie tragedy struggle continue Saamstaan issie movement soldaat Ek unite hulle, plaaslik of oor CD Kasset of ‘n LP Perform ‘n revolution lankal overdue Die salute sittie Vlak juis innie kol Soe rukkie jol ennie yard, check’ie vocal ‘n Globetrotter, soe vat dies en hou dop, Die host vanaand: Jitsvinger Ennie style: Original for Life! CHORUS Change die kanale Skyf ‘n bietjie nader Hoe lyk hulle? Vir ‘n uiternasionale flavour Die is dan gevaarlik Hoe lyk hulle? VERS TWEE Hiers daai bobbin karakter sonder flop Tjaks in jou lokasie oppie job Operate die vloer tot daar by die pool borde Koppel oppie route, smokkel yt die boot Officer, dies bokant die law soes geheime dienste Hiers daai medisyne vir pyn verlies Die aim is innie bewyse Edutainment net die einste kopstof byrie dosyne! Flows yt die Argitekbek hou die Kaap vernac perfek Nogge dose laat die can’t-gets connect! Met die mic dek ekkie tafel Klem innie kaak-so lyk die saak? Behep is hulle! Druk oppie nommer, die gaan vir elke soldier Slaties tussen’ie brasse, daars’ie foutie Wat? Jits blaas die article Tot laat toe Ennie style: ORIGINAL FOR LIFE! CHORUS Change die kanale Skyf ‘n bietjie nader Hoe lyk hulle? Vir ‘n uiternasionale flavour Die is dan gevaarlik Hoe lyk hulle? Change die kanale Skyf ‘n bietjie nader Hoe lyk hulle? Vir ‘n uiternasionale flavour Die is dan gevaarlik Hoe lyk hulle?
5.
SKIROEMBA ft. Youngsta, Monox Jits vers: Jitsvinger die man in’ie middel Terug vir’ie aksie Begin’ie round met ‘n manoeuvre Klank is ‘n bazooka Movement uit die Kaap is lank overdue Ma se kind ek belowe Wikkel ‘ie plate, ruk uit die bass bins Lig op’ie vuiste sit die wapens in’ie safe Skud die bewysstuke Tyd vir radikale rukke verlaat jou in ‘n vibe stukkende huise HOE LYK HULLE!!?? Vanaf’ie stoep af is’it too damn duidelik Raak woelig, sit ‘n skyf in’it Funky skanky Buddah Ge-park in’ie palm vannie medulla Flêtse emcee van ‘ie get-go Flex op ‘n def beat daai’s WESKUS fris In effect, bekstuk spit bullets yt die boeke Boekant al’ie gevrektes! Hardloop met die ammo Tel op by die kilo Kalm is die wenner Muscle op die kennebak is ‘n machine Klem-in-die-kaak se chemical sit panic in elke mechanic Met die remedy by die supply Is julle met my? Honderd present rymklets tref met ‘n vet vyf Teen’ie bek Hier’s nog vir julle Jitsvinger kom met die sterk medisyne MONOX: Chorus (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Kom luister na my melodie (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Ons doen’it met ‘n harmonie (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Kyk hoe lekker garrit hie’ (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Is ‘n poenankankie yeeeeh! (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Kom luister na my melodie (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Ons doen’it met ‘n harmonie (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Kyk hoe lekker garrit hie’ (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Is ‘n poenankankie yeeeeh!! Youngsta vers: Jitsvinger salute dit is ‘ie young one Stiek yt wild: Y-Gen gazlam I got a bakkie fulla ouens, Bantam or a Hilux Now put your Y’s up for the Y-Gen We styling, our time spent either writing or rhyming I’m grinding, nevermind them I’m timing, go high-end Even when I stop I won’t be behind them! Coz the ouens got left in the race The gun went off still standing in place I’m in the lead no man could’ve chase Now brace yourself you got slapped in the face Sorry, harties, kwaad raak speel’ie saam ‘ie Rather be Mahatma Ghandi Fighting the power and now he’s a teacher Aweh Jits, yor I’m so proud of the feature! Is it? Is soe my broe, Us two is a like a G-thang Goku, Dragonball Z with a Kaapstad twist Coz I change Super Sayan any time I lus Like: uuuuuuur!!! Stronger than Rambo Young’ with a chiskop Jits with an afro But that don’t define us You know where to find us In CPT amongst the best of the rhymers It’s Young!! MONOX: Chorus (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Kom luister na my melodie (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Ons doen’it met ‘n harmonie (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Kyk hoe lekker garrit hie’ (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Is ‘n poenankankie yeeeeh! (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Kom luister na my melodie (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Ons doen’it met ‘n harmonie (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Kyk hoe lekker garrit hie’ (SKIROEMBA! Ah-Rah-Ri-ô) Is ‘n poenankankie yeeeeh!! Skiroemba Soundsystem, larrit doema! Almal op’ie park is woelag! Summertime vibes, koel af! Movement soldaat, salute ya! Almal op’ie yard, van’ie stoep af! Jy sit nog op jou gat, kavuka! Jitsvinger, Youngsta: is ‘n poenankanankie yeeeeeeh! Skiroemba Six by nines larrit doema! My whole drape lyn is woelag! One comma five vir’ie koel af! Ouens op’ie blok, salute ya! Ou bra staan op van’ie stoep af! Waar gaan jy nou? Kavuka! Jitsvinger, Youngsta: is ‘n poenankanankie yeeeeeh!!
6.
Strategis 03:23
YA YA YA YA TJEK Soes ‘n railway vehicle op 15 October Thornton Road, 1985 Die Trojan Horse Local support hou die focus op ons Explosives innie microphones loaded of course! En dis netsoe, plukkie apparaat yt die camouflage My bek move nasionaal en ons let loose Met ammunisie handgemaak en wakker Soldaat divisie straight vannie Kaap soe vat notisie Gesamentlike strike paralyse defenses Generaal spittie bevel Wies oppie next? (Drukkit) Die Flats is kwaad my broe, Bedaar? Yo, push when it comes to shove 21 gun salute!! Strategie: om alle potensiaal plak te gee, Beste vannie culture brand te stiek! Vat vlam soes parrafien Deur’ie lokasie, township ennie scheme Oorie peninsula, jies Met wat jy voor gewaggit Ek vattie woorde vannit Yakkit vir alle vlakke en hoogtes Hoor hiesa! Vêrre word dit visible deurie physical Werkie gewone, wen’ie gehore Damage die ore J I T S V I N G E R!!! Vang ‘n dosage My supplements op dope beats En klap jou met twee hande Dies protein Present issie beste Prep jou puppetship Bekke stil die oppressed represent: Die Strategis Vers twee: My volgende lyn is besonders fyn Uit by die mondstuk en lok jou sintuie Die blok is involved vannie court tot die huise Die kamers, plus innie lounge ennie basements Ondersoek word ingestel Om ‘n tool te vind wat communities verbind as ‘n model ‘n Soldaat in navorsing word na die top bevorder wat begin het as kolonel! Die opdrag skop in ommie bemagtinging vannie populasie te bevonder Elke product vannie hoek word ingetel Prostitutes endorse students wat sonder geld sukkel Check die patroon Die agent vi crowd control test die sound Met die mikrofoon Chemikaliese projectiles verdoof ennit bedwelm soos Weaponized medikaloon (methaqualone) TJEKKIT Kom op! Ek serenade die renegades Met ‘n vuis wat uit die pen tot op die stage ontplof! Try dit stop met sign of met ‘n riot Of met ‘n formula forbidden ons sienit soes binoculars Bly oppie grond kop innie wolke Styg op yt die stof styf of stay soft Nou, raakit vol vinniger as gevangenisse Flawless, pasop vi wat volg Signed: Die Strategis

about

Since the drop of Skeletsleutel in 2005 I haven't worked on my own releases until a decade later with this offering. This entire project was self funded and managed with the utmost sensitivity to quality, presentation and delivery.

A big shout out to everyone involved in the creation of this project goes to Shaheen Ariefdien, Dominique van de Heuvel and Nadine (my wife) for believing in the music and offering more than just a few words of encouragement.

To all the features and musical participants: SALUTASIE!!!!

credits

released September 21, 2017

1. Breinsuiker ft. Claire Phillips Q. Goliath/C. Phillips/S. Gschwind
Contains an element from “Net ‘n Bietjie Liefde” written by S. Ariefdien, D. Daniels, R. De Wet, M. Heuvel published by ©Muthaland Entertainment 1997. All rights reserved. Used by permission courtesy of ©Muthaland Entertainment
2. Smile (Remix) Q. Goliath/ A. Hope/ S. Louw
3. Doenit (Remix)Q. Goliath/ Q. Alexander/S. Louw/G. Koen/G. Erfort
4. Hoe Lyk Hulle ft. Roksha Q. Goliath/Q. Alexander/ S. Louw/L. Raimondi
5. Skiroemba ft. Youngsta, Monox Q. Goliath/ R. Roberts/M. Adams/R. Crowie/N. Hopley
6. Strategis Q. Goliath/K. Shepherd/M. Williams/G. Engel/C. Rezant

Illustration by Charlie Doublet
Design by Marcel Witbooi& Graeme Arendse
All songs recorded, mixed and mastered at ©Metalloid Lab Productions
Published by ©JITSVINGER Entertainment 2017

license

all rights reserved

tags

about

JITSVINGER Cape Town, South Africa

www.jitsvinger.co.za

Award-winning Afrikaaps vernacular Hip Hop artist and performance poet Jitsvinger (Quintin Goliath) started his ascent in the music industry while still at school.

contact / help

Contact JITSVINGER

Streaming and
Download help

Report this album or account

JITSVINGER recommends:

If you like Jitsologie, you may also like: